Felicity Jones

Felicity Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Felicity Rose Hadley Jones
Geboorte 17 Oktober 1983 (1983-10-17)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Felicity Jones (gebore 17 Oktober 1983) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Like Crazy (2011), The Theory of Everything (2014), Inferno (2016), en Rogue One: A Star Wars Story (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search